Sondebok

Typed by: Paul Riekert / Morkhans
Maintained by: Morkhans webmaster@battery9.co.za
Last Revision: 15/12/2003
Web: www.battery9.co.za
Text Version: n/a

These are the official Sondebok lyrics.

  1. New Heroes
  2. Parasites
  3. Don't Show Me The Way
  4. Iets Om Te Blameer
  5. Yrplace Notmine
  6. Kan Jy My Sê
  7. Sondebok
  8. Downhill
  9. Kulu Salad (Instead Of The Ballad)
  10. Kakstraat
  11. Swangesang Van Boelie Niemand
  12. Change Everything
  13. Jy Walg My
  14. Skryf Dikwels Hoor

1. New Heroes

in this cyber-hangover
I have to get some space
all my ideas and idols are
in death's warm embrace
it's about the closest
we'll get to the truth
stuck like a superhero...
in a telephone booth

we need some new heroes
we need some new heroes
but we got stuck between
the one's and the zero's

we need a hero or two
to get us out of this mess
I heard that Klark Kent expired
or he's out of town, I guess
our prophets are liars
you know it's kind of tragic
we live in the new world
but we've lost the magic

we need some new heroes
we need some new heroes
but we got stuck between
the one's and the zero's

we need some new heroes
not this bunch of zeroes


2. Parasites

I'll reduce you to a fly and pull out your wings
you saturate my mind with such ugly things
I stoop to rung zero of your insect existence
if you had to use your fucking mind you wouldn't go the distance

parasites
oxygen thieves

you just paint by numbers

you waste my money, you waste my time
you contaminate my brain with alien slime
now I have to lock myself up 'cause you're sniffing at the gate
the nightmare continues while I re-invent my fate

parasites
oxygen thieves


3. Don't Show Me The Way

I'll be trying to obliterate, I'll end up there again
I've been stuck in this routine ever since I don't know when
I'll wake up alive, relieved or in pain
In a panic like the nurse who keeps missing the vein

don't show me the way
don't show me the way
with your dodgy directions
I'll get lost anyway

you'll always have a word
of advice to spare -
don't show me the way
if you haven't been there

is your life that uneventful? so little to do?
why is how I get there so important to you?

you see me hesitate, you insist I use your map
I know where I'm going, so just give me a gap
please get off my back, I've already done the course
I don't need a rider, I'm not that kind of horse

you offered your shoulder, but I wore a smile
you become paranoid and you criticise my style
so let's drink a toast, rise to the occasion
I still feel like death from emotional starvation

don't show me the way
don't show me the way
with your dodgy directions
I'll get lost anyway

you'll always have a word
of advice to spare -
don't show me the way
if you haven't been there


4. Iets Om Te Blameer

die lug is bedompig op Skimmelperdpan
slim het nou finaal sy baas gevang
dis 'n ernstige saak vir groot en klein
nou soek almal bloed - en oom Chris please explain:

lede van die jurie, regtig, ek sweer
dis die duiwel se skuld, hy't my manipuleer
ek het soos gewoonlik huisbesoek gedoen
die volgende oomblik was ons aan die soen
rêrig, ek was totaal verdwaas
verbaas, geskok, amper uitgepass
dis die duiwel se skuld dat my trein ontspoor
ek het in my moer in beheer verloor

een of ander tyd soek almal
iets om te blameer
jou ma, jou pa,
die musiek die duiwel
die bediende of diť wat die land regeer
pak die skuld op iemand anders
dit maak minder seer
soek iets om te blameer

daar was 'n groot ontploffing met bolle rook
iemand skree: "Check die fokken spook!"
want agter die swael en donderweer
sê die duiwel: "nou praat jy kak, meneer!"
sy oë het geblits, sy pak was skoon
hy was aangetrek soos 'n pimp-demoon
half rooierig-pers in die gesig en half bles
'n tattoo op sy kop wat sê "666"
nee, kyk, die perd was reguit uit die hel
self 'n Ricky Martin -badge op die lapel
sy ken gepunt, sy wenkbroue swaar
in sy linkerhand was 'n vet sigaar

[hahahaha]

sy stem het gedonder deur die hele plek:
"Kom nou oom Chris, nou skiet jy spek
ek kon nie help om te hoor hoe jy my blameer
vir alles en nog wat wat in jou lewe makeer
jy wou en jy het vir Dolores gegryp
jy het blindelings die kat in die donker geknyp
fok jou, my maat, daarvoor is ek moeg
dis 'n skande hoe jy altyd met my kallers ploeg
roei jou eie bootjie, man, jou slapgat
dis tyd om self verantwoordelikheid te vat."

een of ander tyd soek almal
iets om te blameer
jou ma, jou pa,
die musiek die duiwel
die bediende of diť wat die land regeer
pak die skuld op iemand anders
dit maak minder seer
soek iets om te blameer

alles word stil, die rook verdwyn
die duiwel kyk bekommerd na die nagmaalwyn
almal is gevries en deur die blare
almal staan rond soos soutpilare
in hierdie stilte kom 'n klop aan die deur
oom Kallie sug: "dis buite beheer"
want voor die deur so bleek soos was
tjank Dolores in haar kamerjas:
"Sharrap julle almal, ek is aan die woord
of jy nou in die hel of op die aarde behoort
hou jou hande van hom af, want ek het hom lief
hy maak my gelukkig, los hom asseblief."

ou Nic skud sy kop en hy kyk na bo
"Nou like sy hom skielik - kan jy dit nou glo?
op hierdie skaars oomblik wou ek hulp verleen
maar hoe haar kop werk weet die Here alleen."
met hierdie laaste woorde was die duiwel weg
en die Ruiter sê: "Nou voel ek sleg."
wat verder gebeur het, is bietjie van 'n blur
maar Oom Chris en Dolores gaan eet toe by die Spur

een of ander tyd soek almal
iets om te blameer
jou ma, jou pa,
die musiek die duiwel
die bediende of diť wat die land regeer
pak die skuld op iemand anders
dit maak minder seer
soek iets om te blameer


5. Yrplace Notmine

your place not mine
your place not mine

you keep bugging me for a slice of the pie
you don't even care if the whole thing is a lie

it's that little twist of the knife that you felt
you just happened to be there, the hand you were dealt

your place not mine
your place not mine

but play your tune, and we'll watch the snake
It'll be interesting to see if you're real or if you're fake

this doesn't feel like my space
this doesn't feel like my place
this doesn't feel like my face
let's just go to your place

your place not mine
your place not mine


6. Kan Jy My Sê

hierdie ou het my eenkeer 'n lift gegee
vanaf 'n bar met 'n foto van Frik du Preez
het het sy 3 laaste rum & cokes haastig geskink
'n bietjie kak gepraat en hulle vinnig gedrink

toe hy probeer opstaan moes 2 pelle hom stut
die ander mense in die bar het hulle koppe geskud
en ek het besef: nou speel ek met vuur
maar ek sou eerder vrek as om hierdie kak dorp te verduur

kan jy my sê wat nou skielik fout is
kan jy my sê hoekom ek skielik so benoud is
kan jy my sê hoekom dit skielik so koud is

hy het soos 'n besetene gejaag
kranksinnig onbewus soos 'n sprinkaan in 'n plaag
alles toegewasem, die sig was hond-swak
die kar se voorruit was vuil en vol voëlkak

ek moes 'n paar keer die stuurwiel pluk
sy bakkie uit die pad van 'n ander kar ruk
ek sien nog 'n kar, ek reageer te laat
ons tref die ander bakkie voor hy verder kon praat

kan jy my sê wat nou skielik fout is
kan jy my sê hoekom ek skielik so benoud is
kan jy my sê hoekom dit skielik so koud is

die ding het gerol, maar ek was OK
ek definitief beter gelyk as hy
uitgevlieg by die ruit hy het sy been gebreek
daar het ribbes deur sy t-shirt na buite gesteek

sy oë het styf geword en net so gebly
hy het gefokus op die groot niks reg bokant my
hy skree van 'n lig, en van 'n gesuis
hy gryp my baadjie met 'n spierwit vuis

kan jy my sê wat nou skielik fout is
kan jy my sê hoekom ek skielik so benoud is
kan jy my sê hoekom dit skielik so koud is


7. Sondebok

terwyl jy jouself voer met hierdie gif
staan ek op die kantlyn, effens oorbluf
want alles wat jy sê maak al hoe minder sin
onmoontlik om te weet of jy die waarheid spin

sondebok
jy gee my die krediet:
ek het jou lewe opgefok
onthou net jou limiet

die mantel van skuld pas my net nie meer nie
jaag my weg na die woestyn want jy kan my nie beheer nie
jou vroom fariseër, jou stuurman-aan-die-wal
die gat wat jy grou gaan jy self in val

sondebok
ek het oneindige geduld
nou kry jy my voor stok
maar jy is diep in die skuld

nou is jy gefrustreerd, jou tyd het verstryk
nou foeter jy maar aan in jou eie doderyk

sondebok
jy pak die skuld op my
jy koester die ou wrok
maar ek is lankal vry

sondebok
ek is jou sondebok


8. Downhill

sometimes the pain of existence is overwhelming.

I close my eyes.

I'm running down a steep hill - too fast, too steep -

the only way not to fall is to keep running. faster and faster.

I try to blink, but I realise my eyes are already shut, and my hands are covering my ears.

sometimes the pain of existence is overwhelming.

I run on and on, screaming and screaming and screaming.


9. Kulu Salad (Instead Of The Ballad)

n/a


10. Kakstraat

hier sit ek al weer in kakstraat
alles lyk tog so bekend
ek ken elke mens hier persoonlik
ek ken elke kraak in die sement

hier sit ek al weer in kakstraat
die plek wat ek so verpes
en ek kan dit net nie ignoreer nie
hierdie is 'n baie swak adres

hier sit ek al weer in kakstraat
arm, deurmekaar en broos
ek soek tevergeefs na 'n uitsig
en dit maak my moedeloos

so welkom welkom hier in kakstraat
at least kan ons nog kla en kakpraat
want alles is tydelik, alles vergaan
maar die goeie ou kakstraat
hou aan en hou aan
en bly staan tot in ewigheid aan


11. Swangesang Van Boelie Niemand

"nou is alles stukkend
fucked-up, moertoe gebreek
lady luck het 'n stokkie voor
my happiness gesteek

ek is moeg ek is siek
ek is sat ek wil loop
ek sal haar dwing om vir my
'n laaste drankie te koop

die aasvoëls en die honde
soek my bloed
ten spyte van bogenoemde
gaan dit baie goed

red wat daar te redde is
vermy net die net
want die wonde en die littekens
is al wat ek oorhet

die skerwe van die lewe is my fondamente
die opgefoktes is my beste vriende
en my beste kliënte"


12. Change Everything

this town is too small for the one of me
I speak the language, got the T-shirt and they gave me a degree
too many know my movements, too many know my name
I just want to live my life, now I have to play this game

change my name
change direction
change my wardrobe
change my point of view

change the way I eat
change the way I walk
change the way I sleep
dream of something new

I'm just taking time to finish my beer
before I get the fuck out of here
with this move I might just save some face
as I erase the memories of this place

change my name
change direction
change my wardrobe
change my point of view

change the way I eat
change the way I walk
change the way I sleep
dream of something new


13. Jy Walg My

jy walg my
jy walg my
jy gaan my nog laat kots
fok alles op en wragtig
swel jy nog van trots
jy walg my

meer leuens as pinocchio
adam & eva, die appel en die slang
die selfaangestelde super-helde
gaan ons almal red van ondergang

die kabel gaan smelt
iets trek heeltyd heeltemal te veel krag
kry vir jou 'n koue skouer
ek is sat gedra aan jou fokken vrag

kraai koning van die mishoop
jakkals-prys-sy-eie-stert
narcissus sak sy kop in skaamte
jy's op die ou end fokol werd

jy walg my
jy walg my
jy gaan my nog laat kots
fok alles op en wragtig
swel jy nog van trots
jy walg my

getalle getalle getalle

sot

14. Skryf Dikwels Hoor

[skryf dikwels hoor...]

[anders kom haal ek jou met die sambok]